1 1 1
1
 
Home
Artist Management and Bookings
Stage Productions
MC's
Speakers
Event Management
Contact Us
Artists
Amanda Strydom
André Schwartz
CH2
Coenie de Villiers
ddisselblom
diesel EN DIE DATS
Eden
Flip a Coin
Hannes van Wyk
Harald en Lieb
Helene Bester
Hendrik Boerr
Izak Davel
Jay
Jolette Odendaal
Karin Hougaard
Lizz Meiring
Rina Hugo
Rocco de Villiers
Sarah Theron
Terblanche Jordaan
 
English I Afrikaans
Flip a Coin
Besprekingsinligting:

Manlike a capella groep.  Geskik vir verhoogproduksies, korporatiewe en ander funksies. Hulle kan ook optree as Mc's.

Inhoud: Oorspronklike volwasse kontemporêre musiek in Afrikaans en Engels - a capella.
Taal: Afrikaans en Engels
Tydsduur van Optrede: 60 - 70 min

MEER oor Flip a Coin...

Jonk en "funky"…

Flip a Coin is die nuwe "a capella boy-band" wat niemand durf misloop nie!  Oud en jonk raak verlief op die vars groep wat  a capella sang na nuwe hoogtes neem. 

Rou energie, harmonieuse sang en ongelooflike talent hou gehore op die rand van hulle stoele.  En dan is hulle nog aantreklik ook...

Flip-a-Coin is sinoniem met opwindende en energieke a capella klanke.  Aanvanklik het hulle net vir hulle eie plesier gesing, maar vinnig besef dat hulle nie hierdie talent net vir hulleself kan hou nie. 

Dit was maar moeilik om te besluit op 'n naam vir die groep, en uiteindelik moes hulle maar berus op die "flip of a coin"...

Hulle nuutste album - Heads and Tails - is in Junie 2008 vrygestel.

Kyk ook na hulle musiekvideo - Jasmyn - op www.youtube.com

Meer inligting oor hulle op
www.flipacoin.co.za

© 2006 All rights reserved. Last updated 07.01.2010 . Enquiries & comments: Webmaster
This site is best viewed in Internet Explorer
 
 
07.01.2010