07.01.2010
1 1 1
1
 
Home
Artist Management and Bookings
Stage Productions
MC's
Speakers
Event Management
Contact Us
Artists
Amanda Strydom
André Schwartz
CH2
Coenie de Villiers
ddisselblom
diesel EN DIE DATS
Eden
Flip a Coin
Hannes van Wyk
Harald en Lieb
Helene Bester
Hendrik Boerr
Izak Davel
Jay
Jolette Odendaal
Karin Hougaard
Lizz Meiring
Rina Hugo
Rocco de Villiers
Sarah Theron
Terblanche Jordaan
 
English I Afrikaans
CH21
Besprekingsinligting:

Manlike kitaarspelers. Geskik vir verhoogproduksies, korporatiewe en ander funksies

Inhoud:

Oorspronklike volwasse kontemporêre instrumentele musiek

Taal:

Afrikaans en Engels

Tydsduur van Optrede: 60 - 70 min

MEER oor CH2...

Leon Gropp

Leon speel al klassieke kitaar vir die afgelope agt jaar. Vir die laaste twee jaar neem hy lesse onder leiding van die wel bekende kitaarmeester, Charl Lamprecht. Sy liefde vir kitaar het gegroei saam met sy liefde vir sang.

In 2005, maak hy deel uit van die pop groep "Hi-5" en toer nasionaal sowel as internationaal, en in 2006 gradueer hy aan die Universiteit van Pretoria, met Statistiek as spesialiteitsvak. Gedurende hierdie tyd was hy ook 'n lid van die internationale erkende "TUKS Camerate". Huidiglik is hy besig om aan sy honeursgraad te werk in Statistiek by dieselfde Universiteit.

Corneille Hutten-Burger

Op die vroeë ouderdom van ses jaar begin Corneille kitaar lesse neem by die Belgiese kitaar speler, Yvon Syx. Corneille neem ook lesse onder leiding van Charl Lamprecht.

Hy matrikuleer by Pro Arte School for the Arts,  met musiek as spesialiteitsvak.

Hoogtepunte van Corneille se musiekloopbaan is onder andere 'n paar toekennings as solo kunstenaar, nasionale optredes saam met verskeie orkeste, 'n silwer medalje in die Performance Certificate by die Trinity College of Music in London.  Hy was ook al die wenner van vele Eisteddfods.

Corneille komponeer graag, waarvan 'n paar stukke al oor die radio gespeel is en waarvoor hy internasionale erkenning ontvang het.

Hulle nuwe album - It's about time - is vanaf Februarie 2008 beskikbaar.

The Orange Guital

Vir meer inligting oor CH2 - besoek
www.ch2.co.za

© 2006 All rights reserved. Last updated 07.01.2010 . Enquiries & comments: Webmaster
This site is best viewed in Internet Explorer