1 1 1
1
 
Home
Artist Management and Bookings
Stage Productions
MC's
Speakers
Event Management
Contact Us
Artists
Amanda Strydom
André Schwartz
CH2
Coenie de Villiers
ddisselblom
diesel EN DIE DATS
Eden
Flip a Coin
Hannes van Wyk
Harald en Lieb
Helene Bester
Hendrik Boerr
Izak Davel
Jay
Jolette Odendaal
Karin Hougaard
Lizz Meiring
Rina Hugo
Rocco de Villiers
Sarah Theron
Terblanche Jordaan
 
English I Afrikaans
Rocco de Villiers 1
Besprekingsinligting:

Manlike pianis, kan met of sonder orkes optree.Geskik vir verhoogproduksies, korporatiewe en ander funksies.

Inhoud: Oorspronklike volwasse kontemporêre instrumentele musiek
Taal: Afrikaans en Engels
Tydsduur van Optrede: 60 - 70 min

MEER oor Rocco...

Bekende pianis, musiekregisseur en komponis Rocco de Villiers kombineer sy passie en talente vir musiek met sy kennis in die meng van “cocktails”.

“Wat ek nou doen verskil nie veel van dit wat ek as kind in my ouerhuis gedoen het nie… drankies meng vir my ouers se gaste en daarna almal entertain met die klavier. Ek was ‘n legende in my eie sitkamer op die ouderdom van 6”, sê de Villiers.

Rocco is enig in sy soort en vermaak jonk en oud soos net hy kan.

Rocco sal vanaf Junie 2007 landswyd toer met sy nuwe verhoogproduksie

LIBEROCCO - a Liberace tribute

LIBEROCCO - a Liberace tribute word deur Tobie Cronje geregisseur en Simon Rademan is verantwoordelik vir die kostuums.

Vir meer inligting oor Rocco en sy optredes - besoek
www.roccorocco.com

© 2006 All rights reserved. Last updated 07.01.2010 . Enquiries & comments: Webmaster
This site is best viewed in Internet Explorer
 
 
07.01.2010